Monday 9 May 2016


Welkom by graad 10 lewenswetenskappe

Ek hoop ter harte dat elk een van julle die jaar waardevol sal ervaar

Alle ouers is welkom om my te kontak indien U onseker is oor huiswerk/ ander algemene inligting

E-pos my gerus op : mmeyermelissa@gmail.com

Op hierdie blog sal al die huiswerk, klas slide shows, video's en ekstra intersante feite verskyn.

Die volgende tabel wys die verspreiding van werk vir die hart wat gaan behandel word oor drie weke

Week
Klas
LE
                    Werk wat behandel word
Opdragte/Huiswerk
1
1
1
Hart en geassosiëerde bloedvate
HW Akt 1

2-3
1
Inwendige – en uitwendige struktuur asook die funksies
Kardiale Siklus
HW Akt 2

4-5
2
Rigting van bloedvloei
Long en Pulmonêre sisteem
HW Akt 3

6-7
2
Hooforgane en sistemiese sisteem
Hoofbloedvate van die brein,dunderm,lewer en niere
HW Akt 4

8
1+2
Toets

2
9
3
Meganisme van kardiale siklus


10-11
3
Meganisme van die hartklop(pols)
Werkskaart in klas

12-13
4
Bou en Funksie van verskillende bloedvate,slagare, are met kleppe en kapillêre bloedvate


14-15
1-4
Prakties
Verduidelik praktiese verslag
Identifiseer die kamers,kleppe,spierweefsel,bloedvate.

16
3+4
Toets

3
17
Admin
Inhandiging van praktiese verslag
Uitdeel en nasorg van toets 1-2


18-19
5
Wat is ń limfstelsel en die funksies
Verband tussen die limf en die hart
HW Akt 5

20-21
6
Siektes en behandeling van die hart en sirkulasie stelsel.


22-23

Hersiening
Klasopdrag

24

Hersiening
Klasopdrag

No comments:

Post a Comment