Monday 9 May 2016

 TOER!!!!!!!


Die graad 10 leerders het die unieke kans om na die uitstalling van The body worlds te besoek

Die volgende link sal 'n voorkoms maak lewer

https://www.youtube.com/watch?v=yxz1CYxRJaM

Kostes : R170 per leerder.

Die kostes sluit vervoer, toegang kaartjie en middag ete

Datum: 10 Mei 2016

Busse vertrek streng om 06:00 vanaf die skool






Die hoof organe wat bloed benodig is die:

                                                                          1. Longe

                                                                      2. Lewer



3. Niere



Voltooi huiswerk aktiwiteit 4 bl 138




Die volgende les handel oor die interne en eksterne struktuur van die hart.

Die huiswerk na hierdie les is aktiwiteit 2 bl 136











 Huiswerk

Leerders het die volgende huiswerk ontvang na die afloop van die les

Aktiwiteit 1 bl 135




Die volgende video gaan jou help om die hart beter te verstaan.
Copy en paste die link op google

https://www.youtube.com/watch?v=-s5iCoCaofc

Die volgende skets gaan behandel word dinsdag.
Die les gaan handel oor die bloedvate van die hart.



Welkom by graad 10 lewenswetenskappe

Ek hoop ter harte dat elk een van julle die jaar waardevol sal ervaar

Alle ouers is welkom om my te kontak indien U onseker is oor huiswerk/ ander algemene inligting

E-pos my gerus op : mmeyermelissa@gmail.com

Op hierdie blog sal al die huiswerk, klas slide shows, video's en ekstra intersante feite verskyn.

Die volgende tabel wys die verspreiding van werk vir die hart wat gaan behandel word oor drie weke

Week
Klas
LE
                    Werk wat behandel word
Opdragte/Huiswerk
1
1
1
Hart en geassosiëerde bloedvate
HW Akt 1

2-3
1
Inwendige – en uitwendige struktuur asook die funksies
Kardiale Siklus
HW Akt 2

4-5
2
Rigting van bloedvloei
Long en Pulmonêre sisteem
HW Akt 3

6-7
2
Hooforgane en sistemiese sisteem
Hoofbloedvate van die brein,dunderm,lewer en niere
HW Akt 4

8
1+2
Toets

2
9
3
Meganisme van kardiale siklus


10-11
3
Meganisme van die hartklop(pols)
Werkskaart in klas

12-13
4
Bou en Funksie van verskillende bloedvate,slagare, are met kleppe en kapillêre bloedvate


14-15
1-4
Prakties
Verduidelik praktiese verslag
Identifiseer die kamers,kleppe,spierweefsel,bloedvate.

16
3+4
Toets

3
17
Admin
Inhandiging van praktiese verslag
Uitdeel en nasorg van toets 1-2


18-19
5
Wat is ń limfstelsel en die funksies
Verband tussen die limf en die hart
HW Akt 5

20-21
6
Siektes en behandeling van die hart en sirkulasie stelsel.


22-23

Hersiening
Klasopdrag

24

Hersiening
Klasopdrag